Skip to content

Mkhwanazi gee opdrag vir skorsing van konstabel wat in openbaar met MK-party-drag verskyn [KLANK]

# KZN se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, het opdrag gegee dat ʼn polisiekonstabel wat in die openbaar met MK-party-regalia opgemerk is, geskors word. Die beampte is verbonde aan die Ntambanana-polisiekantoor in die King Cetshwayo-distrik. Polisiewoordvoerder Robert Netshiunda sê die Wet op die Suid-Afrikaanse Polisiediens verbied ʼn polisiebeampte om in die openbaar aan ʼn politieke party ondersteuning te toon of hom of haar daarmee te vereenselwig:

ENG RobertonInvolvement