# Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party sê sy verkiesing-strategie vir 2026 sal daarop gemik sal wees om die krisis van werkersklas-verteenwoordiging aan te spreek. Die SAKP se Sentrale Komitee het oor die naweek vergader, waar omvattende verslae van die Politieke Buro en die Sekretariaat bespreek is. Die verslae gee ‘n diepgaande ontleding van die plaaslike en wêreldwye situasie. Die hoofsekretaris Solly Mapaila sê terwyl die SAKP sy onafhanklikheid en Nasionale Kongres-resolusies ten volle handhaaf, bly dit verbind tot samewerking met die ANC:
SAKP herbevestig alliansie met ANC, ondanks besluit om onafhanklik aan die 2026-verkiesing deel te neem [KLANK]
ENG MapailaOnANC