Skip to content

Inwoners van Johannesburg en burgerlike organisasies steun presidensiële werkgroep [KLANK]

# Die Johannesburgse Krisis-alliansie-beraad gaan die Presidensiële Werkgroep ondersteun met die hantering van die stad se finansiële en diensleweringsuitdagings voor die G20-presidensiële byeenkoms. President Cyril Ramaphosa het die groep aangestel om die finansies te bestendig en bestuur te verbeter. Tydens die beraad het Sikhulekile Duma van die Presidensie gesê die stad is in ‘n finansiële krisis en daarom is die inwoners op deursigtigheid en sterker leierskap geregtig:

ENG-DumaOnJoburg