# Rugby: Die Springbok-vroueafrigter Swys de Bruin het die groep vir Sondag se Wêreldbeker-wedstryd teen Italië in York aangepas. Nadine Roos sal op heelagter begin, met Unam Tose op skrumskakel, maar die voorspelers bly onveranderd. Chumisa Qawe en Eloise Webb sal hul toernooi-debuut maak. De Bruin sê die groep mik vir ‘n oorwinning om die top-tien-wêreldranglys te haal en ‘n uitspeelplek te verseker:
Rugby: Springbok-vroue maak taktiese verandering voor Italië ontmoeting [KLANK]
AFR-DeBruinOnItaly