Skip to content

Action Society sê moordsyfer in SA is byna vier keer hoër as wêreldwye terreursterftes [KLANK]

# Action Society sê die moordsyfer in Suid-Afrika is tans hoër as die sterftes deur wêreldwye terrorisme. Die burgerregtegroep sê verlede jaar is meer as 26-duisend mense vermoor, byna vier keer meer as die dodetal weens wêreldwye terreur. Juanita du Preez van Action Society waarsku geweldsmisdaad het in die afgelope dekade gestyg en het meer as 250-duisend-lewens geëis. Du Preez vra alle Suid-Afrikaners om verandering te eis deur sy dekade van agteruitgang-veldtog:

ENG JuanitaOnCampaign