# Die DA verwelkom die voorsitter van die Nasionale Vergadering, Cedric Frolick, se besluit om die minister van Hoër Onderwys, Buti Manamela, te ontbied om volgende maand voor die Toesigkomitee te verskyn. Die party-lid, Karabo Khakhau, sê die minister moet rekenskap gee van die groeiende skandaal rakende nuwe ANC-kaderontplooiings as administrateurs van Sektorale Onderwys- en Opleidingsowerhede. Sy sê Manamela het ANC-kaders aangestel wat gekoppel is aan korrupsie, bedrog en wanbestuur:
DA verwelkom parlementêre ingryping om minister Manamela aanspreeklik te hou [KLANK]
ENG KhakhauOnAccountability