Skip to content

VF Plus striem Ekurhuleni oor Wadeville se gereelde kragonderbrekings [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus in Ekurhuleni sê die gereelde kragonderbrekings in die Wadeville-nywerheidsgebied in Germiston is kommerwekkend. Monique Kriek van die VF Plus sê een sakeonderneming het te kenne gegee dat indien die onderbrekings voortduur, hy gedwing sal word om sy arbeidsmag met 300 werkers te verminder. Sy sê dis onaanvaarbaar dat die burgemeesterskomiteelid vir Energie, Mzayifani Ngwenya, nog nie met sakeondernemings in Wadeville beraadslaag het om oplossings te vind nie:

ENG KriekOnOutages