Skip to content

DA sê Tshwane se versuim om op te tree in Openbare Beskermer se sake is onaanvaarbaar [KLANK]

# Die DA in Tshwane sê hy is bekommerd oor die stadsbestuurder se verslag in die tweede kwartaal oor sake van die Openbare Beskermer in die 2024/2025-boekjaar. In hierdie kwartaal alleen het die metro 29 nuwe gevalle ontvang, maar slegs 59-persent is ingedien en net 55-persent het reaksie ontvang. Dana Wannenburg van die DA sê dit beteken die huidige administrasie ignoreer of vertraag byna die helfte van Tshwane se verpligtinge teenoor die Openbare Beskermer:

AFR DanaonCases