# Die DA sê hy kan nie die Stad Tshwane se oortrokke fasiliteit van 800-miljoen-rand ondersteun nie omdat die metro nie ʼn befondsde begroting of geloofbare befondsingsplan het nie. Die metro se oortrokke fasiliteit is onlangs van 600-miljoen-rand tot 800-miljoen-rand verhoog. Die DA se koukusleier in Tshwane, Cilliers Brink, sê die befondsingsplan het nie sy teikens van Oktober 2024 tot Junie vanjaar bereik nie en het die vorige boekjaar met ʼn tekort van 857-miljoen-rand afgesluit:
DA gekant teen lenings aan Stad Tshwane sonder befondsingsplan [KLANK]
ENG BrinkOnLoan