Skip to content

Santaco in Gauteng sê daar is geen provinsie-wye versetoptrede of staking van dienste nie [KLANK]

# Die nasionale taxi-raad Santaco in Gauteng het die publiek verseker taxivervoer deur die hele provinsie sal vandag soos gewoonlik voortgaan. Dit volg op gerugte dat passasiers in Ekurhuleni ontwrigting te wagte kan wees weens toenemende spanning oor die beslaglegging op minibus-taxi’s, in besonder die tiensitplek-voertuig. Die provinsiale voorsitter van Santaco, Graham Fritz, sê hulle probeer ‘n oplossing deur onderhandeling kry:

ENG GrahamonWideShutdown