# Krieket: Die Protea-vrouespan se afrigter, Mandla Mashimbyi, sê die voormalige kaptein, Dané van Niekerk, sal nie ingesluit word by die groep vir die komende Wêreldbekertoernooi in Indië en Sri Lanka nie. Sy het onlangs teruggekeer nadat sy vroeër uitgetree het, en het deelgeneem aan ‘n oefenkamp in Durban. Die 32-jarige Van Niekerk is steeds in die vormingsfase van haar integrasie in die span nadat sy sedert 2023 buite aksie was. Mashimbyi sê sy is deel van ʼn groter plan om moontlike spelers vir 2026 gereed te maak.
Krieket: Dané van Niekerk sal nie deel van Protea-vroue se Wêreldbeker-groep wees nie