Skip to content

Wes-Kaapse regering bevestig daar is geen vermindering in onderwysposte vir 2026 nie [KLANK]

# Die Wes-Kaapse LUR vir Onderwys, David Maynier, het bevestig onderwysposte sal nie verminder word vir volgende jaar se akademiese jaar nie. Die provinsie sal die 35-duisend-934 poste behou, en skole sal môre hul personeeltoewysings ontvang. Maynier sê hierdie besluit volg ná raadpleging met onderwysvakbonde en skoolbeheerliggame en is daarop gemik om stabiliteit vir leerders te handhaaf ten spyte van fiskale onsekerheid:

ENG MaynierOnTeachingPosts