# Die Gautengse Departement van Gesondheid vra ouers en voogde om toestemmingsvorms te teken sodat hul kinders teen masels ingeënt kan word. Die veldtog van ses weke wat tot 12 September duur, is daarop gemik om meer as drie-miljoen kinders in te ent. Die provinsie het sedert Januarie meer as 400 bevestigde maselsgevalle aangemeld. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, waarsku dat lae getalle toestemmingsvorms kinders kwesbaar laat:
Gautengse ouers en voogde aangeraai om toestemmingsvorms vir masels-inenting te onderteken [KLANK]
ENG ModibaOnConsent