# Die DA in die Vrystaat het probleme met personeel in die Gamagara-munisipaliteit onthul, waar daar 21 mense in 14 geadverteerde algemene werkerposte aangestel is, maar wat byna een-miljoen-rand in vrugtelose uitgawes tot gevolg gehad het. Die DA-lid, Henriette du Plessis, sê na aanleiding van ‘n uitspraak deur die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie, eis die DA dissiplinêre stappe, ‘n regsoplossing en ‘n onafhanklike ondersoek na die munisipale bestuurder se rol:
DA ontbloot R1-miljoen Gamagara-personeelskandaal [KLANK]
AFR DuplessisOnAppointments