Skip to content

Sadou verwerp aanstelling van voorsitter van Nasionale Onderwys- en Opleidingsraad [KLANK]

# Die onderwyser-vakbond Sadou het die aanstelling van Penelope Vinjevold as voorsitter van die Nasionale Onderwys- en Opleidingsraad verwerp. Die raad sal optree as belangrike raadgewer in beleidsrigtings in skoolopleiding. Sadou se woordvoerder, Nomusa Cembi, sê Vinjevold se aanstelling wys op ‘n ontstellende bevestiging van die heerssugtige belange wat die geskiedkundig-bevoordeelde koloniale en Westers-gerigte onderwysmodelle ten koste van ware hervorming het:

ENG NomusaonVinjevold