# Johannesburg Water sê hy hou veranderinge in watervlakke dop by die Brixton- en Hursthill 1-reservoirs. Dit volg ná onbeplande onderhoud gisteraand by die Crosby-pompstasie. Johannesburg Water se woordvoerder, Nombuso Shabalala, sê die stelsel kan dalk langer neem om ten volle herstel in gebiede soos Industria, Crosby, Langlaagte, Longdale en Riverlea:
Johannesburg Water hou stelsel dop na onbeplande onderhoudswerk by Crosby-pompstasie [KLANK]
ENG NombusoonSystem