# City Power het kommer uitgespreek oor die toename in diefstal en vandalisme in Lombardy-Oos in Alexandra en omliggende gebiede. Tussen Maart en die tweede week van hierdie maand is 28 voorvalle van diefstal en vandalisme aangemeld. Sommige voorvalle het plaasgevind pas nadat herstelwerk gedoen is. City Power se woordvoerder, Isaac Mangena, sê misdadigers wat noodsaaklike elektriese infrastruktuur beskadig, sal gestraf word:
City Power waarsku teen toenemende diefstal en vandalisme aan infrastruktuur [KLANK]
ENG MangenaOnVandalismCost