Skip to content

Gholf: Bradley gaan nie spelende kaptein vir Amerikaanse Ryderbeker-span wees nie [KLANK]

# Gholf: Keegan Bradley het besluit om nie ‘n spelende kaptein vir die Amerikaanse Ryderbeker-span te wees nie. Hy het Justin Thomas, Collin Morikawa, Ben Griffin, Cameron Young, Patrick Cantlay en Sam Burns benoem as sy ses keuses vir volgende maand se kompetisie teen Europa in New York. Die ses outomatiese kwalifiseerders is Scottie Scheffler, JJ Spaun, Xander Schauffele, Russell Henley, Harris English en Bryson DeChambeau. Bradley sê dit was ʼn moeilike besluit om nie self te speel nie:

ENG BradleyOnDecision