# Die polisie in Minneapolis sê die dodelike skietvoorval by ‘n Katolieke skool was ‘n doelbewuste daad van geweld teen kinders en kerkgangers. Minstens twee kinders, agt en tien jaar oud, is dood, en 17 ander mense is beseer in ‘n skietery gister tydens ‘n mis by die Annunciation Katolieke Skool. Die polisiehoof van Minneapolis, Brian O’Hara, sê die gewapende man het die skool tydens die mis van buite die gebou genader en met ‘n geweer deur kerkvensters begin skiet:
Twee kinders doodgeskiet tydens ‘n Katolieke mis in Minneapolis [KLANK]
ENG HaraOnShooting