Skip to content

Vervoerdepartement in KZN verwerp waninligtingveldtog oor skoolvervoer [KLANK]

# Die KwaZulu-Natase Departement van Vervoer het bewerings van wanbestuur in die skoolvervoerprogram verwerp ná bewerings van korrupsie en omkopery. Die departement veroordeel uitgelekte interne briewe as oneties. Ndabezinhle Sibiya van die departement sê die LUR vir Vervoer en Menslike Nedersettings, Siboniso Duma, en die LUR’e vir Onderwys en Finansies, werk hard aan begrotingsbesnoeiings en kontrakte wat verstryk om te verseker leerders het steeds toegang tot skoolvervoer:

ENG SibiyaOnProgramme