# Die Amerikaanse president Donald Trump het versoek dat die miljardêr George Soros en sy seun strafregtelik aangekla word oor bewerings dat die familie, ‘n gunstelingteiken van die regses, agter “gewelddadige protesoptogte” regoor die land sit. Trump het nie gespesifiseer wat sy oggenduitbarsting veroorsaak het nie, maar dit kom terwyl sy administrasie verskeie kriminele ondersoeke teen sy vermeende vyande doen. Langdurige samesweringsteorieë oor die Soros-familie, het weer in Junie opgevlam, toe straatprotesoptogte in Los Angeles uitgebreek het teen ‘n toename in immigrasie-klopjagte.
Trump wil hê George Soros en sy seun moet vir gewelddadige protesoptogte vervolg word