# Die DA sê die Stad Ekurhuleni vermors miljoene aan die onvoltooide Katlehong-brandweerstasie, wat inwoners in gevaar stel. Die projek, wat belastingbetalers sedert 2020 85-miljoen-rand gekos het, het sy voltooiingsdatum van Junie vanjaar misgeloop, met kontrakteurs wat na bewering onaktief op die perseel is. Khathutshelo Rasilingwane van die DA doen ‘n beroep op die Gautengse premier, Panyaza Lesufi, om aanspreeklikheid te verseker en druk uit te oefen vir tydige voltooiing:
DA sê die Stad Ekurhuleni verkwis miljoene op onvoltooide brandweerstasie [KLANK]
ENG RasilingwaneOnWaste