# ActionSA in die Vrystaat het sy verontwaardiging uitgespreek oor die besluit van die Matjhabeng-munisipaliteit se besluit om ‘n sonkragtender van 15-miljoen-rand aan Mojalefa Buti toe te ken. Patricia Kopane van die party sê die tender werp ‘n donker skaduwee oor die munisipaliteit se verbintenis tot skoon regering. Sy sê hulle soek antwoorde, insluitend watter verkrygingsprosesse gevolg is in die toekenning van die tender en of die kontrak oopgestel is vir mededingende aanbiedings:
ActionSA doen beroep vir ‘n ondersoek na Matjhabeng se R15-miljoen sonkragtender [KLANK]
ENG KopaneOnMunicipality