Skip to content

Trump dreig weer met sanksies teen Rusland [KLANK]

# Die Amerikaanse president, Donald Trump, het weer gedreig om swaar ekonomiese strafmaatreëls teen Rusland in te stel as president Vladimir Putin weier om die oorlog teen Oekraïne te staak. Trump probeer een-op-een-gesprekke bewerkstelling tussen Putin en president Volodimir Zelensky van Oekraïne. Trump sê hy wil nie nuwe sanksies of tariewe instel wat Rusland se ekonomie benadeel nie, en hoop daar is steeds ʼn manier om die oorlog te beëindig:

ENG TrumpOnRussiaUkraine