Skip to content

Tshwane stel ‘Know Your Way In’ slypskole bekend [KLANK]

# Die Stad Tshwane gaan Know Your Way In-slypskole hou om inwoners en organisasies leiding te gee oor die verhuur van grond en geboue wat aan die stad behoort. Die eerste slypskool sal volgende Donderdag in Tshwane Huis in Wyk 3 gehou word. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, sê deelnemers sal met relevante beamptes kan gesels en toegang kry tot hulpdienste:

ENG SkosanaOnWorkshop