# RISE Mzansi sê die minister van Justisie, Mmamoloko Kubayi, moet voor die Parlement se Portefeuljekomitee oor Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling verskyn om vertragings met die Madlanga-kommissie van Ondersoek te verduidelik. Mabine Seabe van die party beskuldig Kubayi omdat sy versuim het om behoorlike toesig te verskaf om te verseker die kommissie het genoeg hulpbronne om op 1 September te begin werk. Die party verwelkom optrede teen senior amptenare en dring aan op aanspreeklikheid en ‘n nuwe datum vir wanneer die kommissie sal begin:
RISE Mzansi eis dat Kubayi rekenskap gee aan Parlement oor vertragings met Madlanga-kommissie [KLANK]
ENG-SeabeOnKubayi