Skip to content

EFF sê uitstel van Madlanga-kommissie is doelbewuste poging om aanspreeklikheid te onderdruk [KLANK]

# Die EFF sê hy is nie verbaas oor die aankondiging oor vertragings met die begin van die Madlanga-kommissie van ondersoek na bewerings van politieke inmenging en korrupsie in die strafregstelsel nie. Die kommissie het aangekondig dat hulle nie op 1 September kan begin nie aangesien die Departement van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling nie die nodige infrastruktuur kon bekom nie. EFF-woordvoerder Sinawo Thambo sê die uitstel is deel van ‘n doelbewuste poging om aanspreeklikheid te onderdruk:

ENG SinawoonDelays