# Die DA bring vandag ʼn oorsigbesoek aan die Aktekantoor in Pretoria om te kyk na wat hy beskou as die ongrondwetlike rasseklassifikasie-vereistes vir oordrag van eiendomme. Mlindi Nhanha van die party sê die span sal bevindings van vorige oorsigbesoeke voorlê en ʼn omvattende bepaling van prosedures doen. Hy sê die DA eis regstellende maatreëls om seker te maak oordrag van eiendom voldoen ten volle aan grondwetlike en regstandaarde:
DA gaan Pretoria se Aktekantoor besoek oor rassereëls vir eiendomme [KLANK]
ENG NhanhaOnOversight