Skip to content

Kaapstad moedig inwoners aan om kommentaar te lewer oor ontsoutingsaanleg-studie [KLANK]

# Die Stad Kaapstad sê hy het die uitvoerbaarheidstudie vir die beplande Paardeneiland-ontsoutingsaanleg afgehandel. Die studie ondersoek die mees haalbare diensleweringsmeganisme en model vir die instelling en bedryf van die aanleg. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê inwoners en belanghebbers word uitgenooi om kommentaar te lewer oor die bevindings van die uitvoerbaarheidstudie wat sal bepaal hoe die metro se eerste ontsoutingsaanleg opgerig, bedryf en onderhou sal word:

ENG ZahidonPlantStudy