# Die Vryheidsfront Plus sê die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, het ʼn goue geleentheid misgeloop om die ANC se mislukte sosialistiese beleide te vervang met ʼn regverdige vryemarkstelsel. Die regering wil tydelike vrystelling van standaard mededingingswetgewing toelaat om uitvoere te bevorder. Dit is op voorwaarde dat klein en medium-ondernemings wat aan vereistes vir swart ekonomiese bemagtiging voldoen, ingesluit word. Jaco Mulder van die VF Plus sê hierdie mislukte beleide dra regstreeks by tot die huidige handelskrisis met Amerika:
VF Plus sê regverdige vryemarkstelsel is nodig om handelskrisis met Amerika te herstel [KLANK]
AFR MulderOnPolicies