# Die Raad van Gesondheidsorgbefondsers het ʼn nuwe regsgeding aanhangig gemaak om die Wet op Nasionale Gesondheidsversekering op te hef. Hy vra die Konstitusionele Hof om die wetgewing onwettig en ongeldig te verklaar omdat die Parlement nie ʼn behoorlike openbare konsultasieproses gevolg het nie. President Cyril Ramaphosa het die wet in Mei verlede jaar bekragtig. Katlego Mothudi van die raad het aan Newzroom Afrika gesê die Parlement het ʼn wet bekragtig sonder enige redelike begrip van hoe dit in die praktyk gaan werk:
Raad van Gesondheidsorgbefondsers nader Konstitusionele Hof in nuwe saak oor Parlement se hantering van NGV-wet [KLANK]
ENG MothudiOnNHICase