# President Donald Trump van Amerika sê hy het met sy Russiese ampsgenoot, Vladimir Putin, gepraat sedert verlede week se ontmoeting by die Withuis met president Volodymyr Zelensky van Oekraïne en ander Europese leiers. Rusland het verlede week 574 hommeltuie en 40 missiele op Oekraïne afgevuur in een van die ergste aanvalle in weke. Oekraïne het die naweek Russiese krag- en energie-instellings aangeval. Trump sê hy glo Putin wil die oorlog beëindig:
Trump sê hy het met Putin gepraat sedert verlede Maandag se gesprek met Zelensky [KLANK]
ENG TrumpOnPutin