Skip to content

Stad Tshwane gaan regsadvies inwin nadat verlof tot appèl oor skoonmaakheffing van die hand gewys is [KLANK]

# Die Stad Tshwane oorweeg sy regsopsies nadat die Hooggeregshof in Pretoria sy aansoek om verlof tot appèl van die hand gewys het oor die verklaring dat sy maandelikse skoonmaakheffing onwettig en ongeldig is. Selby Bokaba van die stad sê senior regsverteenwoordigers sal geraadpleeg word om die volgende stappe te bepaal:

ENG BokabaOnCleaningRuling