# Die Departement van Vroue, Jeug en Persone met Gestremdhede het vir ‘n tweede agtereenvolgende jaar ‘n ongekwalifiseerde ouditverslag van die ouditeur-generaal ontvang. ‘n Woordvoerder van die department, Cassius Selala, sê dit is ‘n besondere mylpaal in die regering se pogings om finansiële bestuur en goeie regering te versterk. Hy sê ‘n skoon oudit dui aan dat die departement die toepaslike wetgewing volledig nakom, wat aanspreeklikheid en deursigtigheid in sy werksaamhede weerspieël:
Department van Vroue verwelkom tweede skoon ouditverslag [KLANK]
ENG CassiusonAuditReport