Skip to content

Soil of Africa vra samewerking om veiligheid by skole te verbeter [KLANK]

# Die burgerlike beweging Soil of Africa doen ‘n beroep op die regering, ouers en gemeenskapslede om saam te werk om veiligheid by skole te verbeter. Joseph Maake van die beweging sê ‘n leerder aan die Ribane Laka Sekondêre Skool in Mamelodi-Oos is na bewering onlangs met twee vuurwapens, dwelms en ‘n groot som geld in sy besit betrap. Maake sê hulle sal ‘n omvattende toesigbesoek aan die skool bring om die uitdagings van leerders sowel as opvoeders te bepaal:

ENG JosephonSchoolSafety