# ANC-veteraan en voormalige minister, Naledi Pandor, sê die oorlede oudpresident van die Vroueliga, Gertrude Shope, sou ontsteld gewees het oor korrupsie en dalende ANC-waardes. Sy het gister tydens die Gertrude Shope-gedenklesing in Pretoria gepraat. Shope is in Mei vanjaar op 99-jarige ouderdom oorlede. Pandor sê Shope was bewus van die party se agteruitgang, nie net in verkiesingsgetalle nie, maar ook in vermoë om die essensiële karakter van die ANC te handhaaf:
Pandor sê oorlede ANC-staatmaker Shope sou ontsteld gewees het oor party se agteruitgang [KLANK]
ENG PandorOnANC