# Die United Africans Transformation het vandag amptelik ‘n nuwe tuiste aan ‘n ma wat aan ‘n chroniese siekte ly en haar twee kinders in Lebotloane, Noordwes, oorhandig. Die party sê die gesin het vir jare in ‘n plakkershut gewoon na die man se dood. Mighty Mabule van UAT sê hulle het in vennootskap met Tau Projects ingegryp om ‘n waardige tuiste te bied, wat bewys hoe dade en verantwoordbaarheid werklike verandering kan teweegbring waar die regering misluk: