Skip to content

Uiters droë toestande en sterk wind veroorsaak hoë brandrisiko in noordelike KZN [KLANK]

# Die LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake in KwaZulu-Natal, Thulasizwe Buthelezi, versoek inwoners in die noordelike dele van die provinsie om uiters versigtig te wees, aangesien droë toestande en ‘n sterk wind van tot 50-kilometer per-uur ‘n reusegevaar vir veldbrande inhou. Munisipaliteite wat veral in gevaar mag wees sluit in, Abaqulusi, Jozini, Newcastle, Nkandla en uLundi. Senzelwe Mzila van die departement beveel inwoners aan om oop vlamme te vermy, te verseker alle vure word volledig geblus en om enige rook onmiddellik aan te meld:

ENG MzilaOnFireWarning