Skip to content

Kaapstad herbelyn dial-a-ride diens weens onvolhoubare koste [KLANK]

# Die Stad Kaapstad sê hy sal die dial-a-ride-diens herbelyn vanaf 8 September weens onvolhoubare koste, wat ongeveer 260 aktiewe gebruikers raak. Die burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Mobiliteit, Rob Quintas, sê die diens, wat oorspronklik vir mense in rolstoele en diegene met ernstige mobiliteitsprobleme was, is te duur om te bedryf. Dit kos die stad ongeveer 31-duisend-rand per maand per gebruiker en die diens verloor byna een-miljoen-rand elke maand:

ENG QuintasOnCosts