# Die Organisasie teen Belastingmisbruik het sy steun uitgespreek vir ActionSA se voorgestelde wetsontwerp in die Parlement wat die uitvoerende gesag en kabinetstruktuur wil hervorm. Die Grondwet se Twee-en-twintigste Wysigingswetsontwerp sal poog om adjunkministers te skrap, parlementêre aanstellings na te gaan en die Nasionale Vergadering toe te laat om ministers met mosies van wantroue te verwyder. OUTA se woordvoerder, Rachel Fischer, sê adjunkministers kos belastingbetalers tans meer as 287-miljoen-rand per jaar, bykomende voordele uitgesluit:
OUTA sê skrapping van adjunkministerposte kan belastingbetalers tonne geld bespaar [KLANK]
ENG FischerOnCabinetBill