Skip to content

Gauteng Onderwys verduidelik skoolplasingsreëls [KLANK]

# Die LUR vir Onderwys in Gauteng, Matome Chiloane, het ouers gewaarsku dat om aansoek te doen by ‘n skool, beteken nie hul eerste keuse word gewaarborg nie. Chiloane sê al vyf uitgesoekte skole word gelyk behandel, met plasings gebaseer op beskikbaarheid. Ouers wat slegs by een skool aansoek doen, se kinders kan elders geplaas word deur middel van oordrag-aanbiedings. Hy beklemtoon appèlle is slegs geldig vir oordragte na ongekose skole, met die LUR wat die laaste sê het:

ENG-ChiloaneOnPlacement