# Die voorspraakbeweging Soil of Africa het ‘n landwye skoolprogram bekend gestel. Dis gerig op die ondersteuning van leerders wat deur misbruik, wanbestuur en sistemiese gebreke in die onderwysstelsel geraak word. Die voorsitter van Soil of Africa, Bongani Ramontja, sê hulle gaan ook gemeenskappe betrek om oplossings te vind vir probleme wat die land se leerders, onderwysers en die onderwysstelsel in die geheel teister:
‘Soil of Africa’ stel skoolprogram bekend om leerders te beskerm [KLANK]
ENG BonganionLearnersSafety