Skip to content

DA in Gauteng tree op teen voormalige departementshoof van Vervoer vir misbruik van staatsfondse [KLANK]

# Die DA in Gauteng het strafregtelike klagte ingedien teen die voormalige hoof van die provinsiale Departement van Paaie en Vervoer, Ronald Swartz. Dit hou verband met onregmatige, ongemagtigde, vrugtelose en verkwistende uitgawes in die departement tussen die 2015/16- en die 2016/17-boekjaar. Evert du Plessis van die DA sê ʼn PriceWaterhouseCoopers-verslag oor bus-subsidies wat aan maatskappye betaal is, beveel aan dat strafregtelike stappe teen Swartz ingestel word:

ENG DuPlessisOnFunds