Skip to content

DA beskuldig minister De Lille van beskerming van uitvoerende hoof van SA Toerisme [KLANK]

# Die DA veroordeel die minister van Toerisme, Patricia de Lille, se besluit om SA Toerisme se raad te ontbind, maar beweerde onbehoorlike gedrag van die uitvoerende hoof te ignoreer. Die minister was blykbaar ontevrede omdat die raad tugstappe ingestel het teen Nombulelo Guliwe, wat nou geskors is. Dit was weens ‘n voorafbetaling van 4,1-miljoen-rand aan ‘n diensverskaffer vir werk wat nooit gedoen is nie. Haseena Ismail van die DA sê De Lille misbruik haar posisie om ‘n skelm bestuurder te beskerm:

ENG IsmailOnDeLille