# Die Vryheidsfront Plus het die hernuwing van ʼn Gautengse sakepersoon se lisensie verseker nadat die provinsiale Vervoerdepartement dit geweier het al voldoen sy onderneming aan alle vereistes. Die nommerplaatvervaardiger wat sedert 2002 bedryf word, het geldige sertifikate van die Suid-Afrikaanse Buro van Standaarde en het alle inspeksies geslaag. Phillip van Staden van die VF Plus sê die minister van Vervoer, Barbara Creecy, stem saam met die party se appèl en sê die provinsiale departement het nie regulasies nagekom nie:
VF Plus wen lisensiehernuwingsaak vir Gautengse sakeman [KLANK]
AFR VanStadenOnBusiness