Skip to content

SADOU verwelkom Onderwys Arbeidbetrekkinge se ondersoek na spookwerkers [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie is verheug oor die Raad vir Arbeidsverhoudinge in die Onderwys se onlangse aanstelling om ‘n stelselmatige, landwye ondersoek na spookwerkers in die openbare skoolstelsel te doen. In 2024 het die Ouditeur-generaal ontdek die Mpumalanga onderwysdepartement alleen betaal 6,4-miljoen-rand aan salarisse van spookwerkers. Die woordvoerder van SADOU, Nomusa Cembi, sê spookwerkers is nie ‘n administratiewe probleem nie. Daar sit georganiseerde misdaadsindikate daaragter wat beperkte openbare fondse na privaat sakke herlei:

ENG NomusaonGhostWorkers