# Die ANC in Kaapstad is ernstig gefrustreerd met hoe die virtuele raadsvergadering Donderdag verloop het. In hierdie vergadering het die GOOD Party ‘n mosie van wantroue in die speaker, Felicity Purchase, ter tafel gelê. Die mosie is nie aanvaar nie. Daar was 37 stemme ten gunste, 125 daarteen en twee wat buite stemming gebly het. Charlotte Heynes van die ANC sê die vergadering is ontwrig deur aanhoudende tegniese probleme wat die werk van die raadslede en demokratiese proses verhinder het:
ANC gefrustreerd met disfunksionele virtuele Kaapstadse raadsvergadering [KLANK]
AFR CharlotteonMeeting