Skip to content

MK-party veroordeel minister Ramokgopa se afstanddoening van verantwoordelikhede [KLANK]

# Die MK-party sê hy het aan die Parlement geskryf en eis dat die minister in die Presidensie vir Beplanning, Monitering en Evaluering, Maropene Ramokgopa, gedaag word om rekenskap te gee van haar ministerie se afstanddoening van grondwetlike verantwoordelikhede. Die party sê die minister probeer om aanspreeklikheid vir die Nasionale Dialoog op die Nasionale Ekonomiese Ontwikkeling- en Arbeidsraad en ʼn inter-ministeriële komitee af te skuif. Die MK-party se woordvoerder, Nhlamulo Ndhlela, sê minister Ramokgopa moet die nasionale dialoog se volledige koste tot op hede bekendmaak:

ENG NhlamuloonRamokgopa