# ActionSA in Gauteng sê hy is bekommerd oor die Emfuleni-munisipaliteit se jongste beroep op die Nasionale Tesourie om weer ʼn deel van sy Eskom-skuld af te skryf. Die munisipaliteit skuld die kragvoorsiener agt-miljard-rand, maar nadat hy vir die skuldverligtingsprogram aansoek gedoen het, het die Tesourie byna twee-miljard afgeskryf. Emfuleni glo hy voldoen aan die Tesourie se vereistes om vir nog ʼn afskrywing te kwalifiseer. ActionSA-woordvoerder, Zwelithini Mtshali, sê die munisipaliteit se fiskale onverantwoordelikheid en bestuursmislukking gaan voort:
ActionSA sê Emfuleni-munisipaliteit is steeds fiskaal onverantwoordelik [KLANK]
ENG ZwelithinionBailouts