Skip to content

Mmusi Maimane stel streng voorwaardes voor hy by GNU sal aansluit te midde van spanning [KLANK]

# Build One South Africa sê hy sal dit slegs oorweeg om by die regering van nasionale eenheid aan te sluit indien streng voorwaardes nagekom word. Hulle eis ‘n duidelike regeringsplan wat fokus op ekonomiese groei, werkskepping, die bekamping van misdaad en korrupsie, onderwyshervorming en etiese leierskap. Partyleier Mmusi Maimane dring ook aan op ‘n verbintenis tot nie-rassigheid, grondwetlikheid en die oppergesag van die reg. Hy waarsku hiersonder sal BOSA nie by die regering aansluit nie, ondanks voortgesette informele gesprekke:

ENG MaimaneOnJoiningGNU